Proteïen dieetskommel

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R399.00

100% kollageen verrykte maaltydvervanger

Dié proteïen dieetskommel bevat ’n kombinasie van melkproteïen, kalsiumkaseïen, 100% suiwer gehidroliseerde kollageen, noodsaaklike aminosure, glutamien, pre- en probiotika, garcinia cambogia, bygevoegde vesel en vitamiene (A tot Z) en minerale.

Dit het ’n lae vetinhoud en bevat geen bygevoegde suiker nie.

Vervang 1 tot 2 maaltye per dag met die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel.

Aangesien hierdie proteïen dieetskommel minder kalorieë bevat as ’n gewone maaltyd of wegneemete, kan dit goeie resultate lewer.

’n Eetplan wat kalorie-inname verminder, sal jou help om, ongeag of die kalorieë uit vaste kos of vloeibare kos kom, gewig af te skud.

Met verhoogde proteïen-inname help jy jou liggaam om spiermassa in stand te hou en kan dit selfs spiertonus verbeter as jy gereeld oefen. ’n Liggaam met meer spiere verbrand meer kalorieë as ’n liggaam met meer vet.

Beskikbaar in 3 heerlike geure: dubbel sjokolade, mokka en vanilla.

 

Kies jou geur
Vanilla
Splinternuwe jy dieetskommel vanilla Splinternuwe Jy gesondheidsproduk dieetproduk dieet gesondheid nuwe jy

R399.00

1 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: N.v.t. Kategorie:

Inhoudsmaat

900 gram

Samestelling en voordele

  • Geen bygevoegde suiker
  • Lae vetinhoud
  • Min kalorieë
  • 100% kollageen verryk
  • Bygevoegde vesel
  • Ryk in vitamiene en minerale
  • Pre- en probiotika
  • Garcinia cambogia

Gebruiksaanwysings

As ’n maaltydvervanging

Meng 3 (45 g poeier) gelykvol lepels by 250-300 ml water en skud goed.

Vir kalorieë verminderde maaltydvervanging

Meng 2 (30 g poeier) gelykvol lepels by 200-250 ml water en skud goed.

 

 

Kies jou geur

Dubbel sjokolade, Mokka, Vanilla