Kitsproteïen hawer

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R224.00

Vinnige veselryke ontbyt

Kenners beveel ‘n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan en die meeste van ons skiet tekort om genoeg vesel in te kry.

Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid, en hawer is ryk daaraan. Ontbyt is ‘n goeie tyd om meer vesel te kry, veral ‘n hawermout-ontbyt!

Dié kitsproteïen hawer is koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en minerale, en bevat essensiële amminosure.

Vesel help ook om ‘n gevoel van volheid te handhaaf, veral as dit met proteïen gepaard gaan.

Die Splinternuwe Jy Kitsproteïn Hawer (oorspronklike geur) is maklik en vinnig om te maak!

241 in voorraad

Splinternuwe jy proteien hawer Splinternuwe Jy gesondheidsproduk dieetproduk dieet gesondheid nuwe jy

R224.00

241 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: voelgoed_Kitsproteïen hawer Kategorie:

Inhoudsmaat

750 gram

Samestelling en voordele

  • Laag in vet
  • Koringvry
  • Glutenvry
  • Ryk in vesel
  • Vitamiene en minerale
  • Amminosure

 

Gebruiksaanwysings

  • Meng 50 g poeier (4 opgehoopte lepels) en 200 ml kookwater.
  • Voeg versoeter by na smaak.
  • Water kan vervang word met melk van keuse.