Gehidroliseerde kollageen

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R269.00

100% suiwer aanvulling

Kollageen is ’n proteïen en bestaan uit aminosure. Kollageen is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen.

Studies het bewys dat jy jou kollageenvlakke kan verhoog deur gehidroliseerde kollageenpeptiedaanvullings te neem.

Dié 100% suiwer gehidroliseerde kollageen is van ’n hoë kwaliteit wat tot ’n presiese graad gehidroliseer is. Dit is ook ’n bio-aktiewe kollageen wat maklik deur die liggaam geabsorbeer word.

Kollageenaanvulling help om die liggaam se kollageenvlakke, wat met ouderdom verminder, weer op te bou en sodoende die verouderingsproses te help vertraag.

Die Splinternuwe Jy Gehidroliseerde Kollageen werk saam met ander proteïene en elemente om struktuur aan jou vel te gee én verhoog elastisiteit en vogtigheid in die vel.

Kollageenvesel voorsien jou spiere met die krag en struktuur wat benodig word om te beweeg. En dit versterk die are en gee dit struktuur en buigsaamheid wat nodig is om bloed doeltreffend deur jou hele liggaam te vervoer.

34 in voorraad

Splinternuwe jy gehidroliseerde kollageen Splinternuwe Jy gesondheidsproduk dieetproduk dieet gesondheid nuwe jy Collagen Hydrolysed Collagen

R269.00

34 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: voelgoed_Gehidroliseerde kollageen Kategorie:

Inhoudsmaat

200 gram

Samestelling en voordele

  • 100% suiwer
  • Hoë kwaliteit
  • Maklike absorpsie
  • Help selhernuwing
  • Gee struktuur aan vel
  • Verhoog elastisiteit

Gebruiksaanwysings

  • Neem 4 lepels vol een maal per dag.
  • Kan by koffie of tee gevoeg word.