Produkt roterende advertensieblok Bladmerkers
Hoor God se stem
Die Here laat groot dinge gebeur as jy glo …
Ons hoor baiekeer nie God se stem nie omdat ons net soms Sy leiding vra – gewoonlik tydens ’n krisis of voor ’n belangrike besluit. Dan raak ons gefrustreerd omdat ons nie duidelik hoor wat om te doen nie.
Hoor God se stem [e-Boek]

Hoor wat God sê oor… geloof [Selfoonboek]

FroueVonds Dagbeplanner 2021

FroueVonds Dagbeplanner 2021
Inspirasie deur Lynette Beer (Uitgegee deur Finesse Voelgoed Tydskrif)
Die FroueVonds van Helpende Hand stel vir die eerste keer ’n dagbeplanner bekend. Dié A5-grootte dagbeplanner (hardeband) word deur Finesse Voelgoed Tydskrif met inspirasie deur Lynette Beer uitgegee.
Koop 2 dagbeplanners teen R298 R398
Smarties vir die siel

Smarties vir die siel
Dagstukkies vir besige vroue
Nuwe uitgawe van topverkoper Bybeldagboek
Smarties vir die siel, deur Susan Coetzer, is spesifiek geskryf vir vroue se behoeftes, is propvol bemoediging en inspirasie.
3 Minute Dagstukkies vir Meisies

3 Minute Dagstukkies vir Meisies
Dagstukkies vir tienermeisies in hulle eie taal.
Dagstukkies wat ’n meisie se taal praat en raad gee sonder om prekerig te wees.
Vlieg Hoog
Wie op die Here vertrou; kry nuwe krag
Vlieg Hoog is geskryf met elke man in gedagte – sodat jy nader aan jou Skepper kan beweeg en Hom in die dolle gejaag van elke dag kan beleef.
Die Bybelroman (Nuwe uitgawe)

Die Bybelroman (Nuwe uitgawe)
Lees die Bybel as één verhaal van begin tot end.
God se storie word in hierdie boek so vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.
Soetgoed vir die Siel (3 boeke in 1)

Soetgoed vir die Siel (3 boeke in 1)
Die verhale van Kyle, Isabella en Shelley
Soetgoed vir die siel is ʼn samestelling van drie van Susan Coetzer se verhale oor die soeke na soetgoed vir jou siel. Die 3 boeke in 1 sluit in: Oros vir die Siel, Custard vir die Siel en Tjoklits vir die Siel.
FroueVonds Dagbeplanner 2021

FroueVonds Dagbeplanner 2021
Inspirasie deur Lynette Beer (Uitgegee deur Finesse Voelgoed Tydskrif)
Die FroueVonds van Helpende Hand stel vir die eerste keer ’n dagbeplanner bekend. Dié A5-grootte dagbeplanner (hardeband) word deur Finesse Voelgoed Tydskrif met inspirasie deur Lynette Beer uitgegee.
Koop 2 dagbeplanners teen R298 R398
GEESTELIK
-
Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Lynette Beer, Selfhelp, Skrywer, Voelgoedboeke
Lewe in volkleur (Persoonlikheidspakket)
Christelik, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Lynette Beer, Selfhelp, Skrywer, VoelgoedboekeLewe in volkleur (Persoonlikheidspakket)
Weet wie jý is en verstaan ander mense beter
LYNETTE BEER wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.
SKU: 9781432208356(W1-18-C01)
LEEFSTYL
-
Andriëtte Norman, Andriëtte Norman, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Leefstyl, Mandi Baard, Nadia Beukes, Selfhelp, Skrywer, Voelgoedboeke
Elkedagse geluk
Andriëtte Norman, Andriëtte Norman, Gedrukte Boeke, Inspirasie, Leefstyl, Mandi Baard, Nadia Beukes, Selfhelp, Skrywer, VoelgoedboekeElkedagse geluk
90 dinge wat jy kan dóén om gelukkig te wees – aanvaar jy die uitdaging?
Nadia Beukes, Mandi Baard, Andriëtte Norman en 87 ander bekendes, onder wie radio- en TV-persoonlikhede, lewensafrigters en motiveringsprekers, het iets ontdek wat heeltemal in teenstelling is met alles wat ons nog altyd oor geluk wysgemaak is.
SKU: 9781432209049(W1-19-G02)
Vroue Wat Glo
-
-
Voelgoedwinkel, Vroue Wat Glo
Seën-armband
Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry! Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!
SKU: Seën-armband