5 Minute Voor én Na Die Dood
is ’n kragtige en genesende geloofsgids oor die lewe ná die dood. Dit beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel oor die onderwerp sê, en verskaf antwoorde op die algemeenste vrae wat mense oor die dood het.
Isak Burger se wysheid uit die Woord sal ook jou vrese oor die dood vervang met sekerhede oor die genade wat vir elkeen beskikbaar is. En as jy treur oor ’n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: Eendag sien ons mekaar weer!