Kort jy hulp? Gesels met ons.
Kitsnagereg in ‘n koppie
Original price was: R229.00.R199.00Current price is: R199.00.
Vinnige, gesonde nagereg-opsie
Kitsnageregte word gewoonlik gekoppel aan ’n oormaat suiker, te veel kalorieë en vet en is meestal ongesond.
Dié kitsnagereg in ‘n koppie is nie net lekker nie, maar dit is laag in kalorieë, laag in vet, én bevat geen suiker, geen koring en geen gluten nie.
Nou kan jy in die gemak van jou eie kombuis of vinnig by die werk, in slegs 90 sekondes ’n heerlike, gesonde, maklike en vinnige nagereg-opsie sonder die skuldgevoel geniet!
Die Splinternuwe Jy Kitsnagereg In ’n Koppie is perfek vir mense wat aan diabetes ly, wat gluten- of koringweerstandig is of wat net ’n gesonde soet peuselhappie met minder vet en kalorieë verkies.
Dit is baie maklik om te maak!
Uit voorraad
Inhoudsmaat
600 gram
Samestelling en voordele
- Suikervry
- Koringvry
- Glutenvry
- Min kalorieë
- Laag in vet
- Slegs 90 sekondes
Gebruiksaanwysings
- Voeg 3 opgehoopte eetlepels poeier (60 g) by 5 eetlepels water en 1 eetlepel olie.
- Meng deeglik saam.
- Plaas beslag in ’n gesmeerde groot koppie.
- Mikrogolf op hoog vir 90 sekondes.