Kort jy hulp? Gesels met ons.
Vetverbrandende koffie
Verkoop deur
Voelgoed Bestellings
R449.00 R499.00
Koffie in ‘n kits
Moeg, tam, oorwerk, oorlaai, geen energie nie en min konsentrasie – klink dit bekend?
’n Koppie koffie wat meer as net kaffeïen bevat, is die oplossing vir meer as een uitdaging en kan vir seker help om die ongewenste sentimeters om jou middel en onderlyf te laat wegsmelt.
Van dié vetverbrandende koffie se aktiewe bestanddele sluit in L-karnitien, witnierboonekstrak, sitrus-ourantium en lipoësuur.
Elke aktiewe bestanddeel werk saam om vir jou meer energie te gee, jou eetlus te demp, jou drange na peuselhappies in toom te hou, en natuurlik te help om hardnekkige vet te verbrand.
Ons kan almal doen met ’n natuurlike opkikker wat meer as een doel dien.
Die Splinternuwe Jy Vetverbrandende Koffie is ’n veelsydige produk en verskaf nie net hope energie nie, maar verbeter ook jou konsentrasie.
Die spesiale samestelling sal jou ’n hupstoot gee om meer gemaklik deur elke dag te kom!
198 in voorraad
Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: voelgoed_Vetverbrandende koffie
Kategorie: Splinternuwe Jy
Inhoudsmaat
450 gram
Samestelling en voordele
- Verbrand vet
- Demp eetlus
- Bron van energie
- Verbeter konsentrasie
- L-karnitien
- Witnierboonekstrak
Gebruiksaanwysings
- Meng 2 gelykvol lepels met 200 ml kookwater en meng deeglik.
- Melk en versoeter kan bygevoeg word na smaak.