Die dood en die lewe hierna (Geloofsgids) [e-Pakket]

Verkoop deur megan

Original price was: R189.00.Current price is: R113.00.

59 vrae oor wat gebeur as ‘n mens sterf

Wat die Bybel sê oor die misterie van doodgaan

997 in voorraad

Original price was: R189.00.Current price is: R113.00.

997 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: 9781432208592 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Niemand wil graag oor die dood praat of selfs daaroor dink nie. Dit laat ’n mens ongemaklik voel. Ons hou nie van die woord “doodgaan” nie en gebruik eerder woorde soos “laaste asem uitblaas”.

In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood. Die dood en die lewe hierna beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel oor die onderwerp sê. Isak Burger se kennis van die Bybel bied interessante insigte en ewigdurende waarhede oor hoe gelowiges hulle harte kan voorberei vir die ewigheid saam met hulle Skepper.

Dit word aangebied in ’n maklike vraag-en-antwoord-formaat en verskaf antwoorde op 59 vrae wat mense het oor kwessies soos naby-dood-ervarings, verassing, die vaevuur, die hemel en die hel.

Is my sterfdatum vooraf bepaal?
Wat gebeur wanneer ’n mens doodgaan?
Hoe gaan ons woonplek in die hemel lyk?
Wat gaan ons daar doen en hoe gaan ons liggame lyk?
Gaan ek my oorlede geliefdes weer ontmoet?

Hierdie boek móét op elke gelowige se boekrak wees. Dit beskryf wat die Bybel sê ’n gelowige kan verwag wanneer hy of sy sterf en hoe die lewe daarna sal wees. Dit ontrafel die geheime en misterie van doodgaan en praat reguit teen onbybelse beskouings.

Verkoop deur megan
Original price was: R109.00.Current price is: R89.00. -18%