Younger Slimmer You CLA & Collagen dietary supplement - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , ,

Younger Slimmer You CLA & Collagen dietary supplement

van Willa Krause Skin Care

‘n Poeier wat met water gemeng word vir ‘n heerlik verfrissende teenverouderingsdrankie.

R558.00 R620.00

‘n Poeier wat met water gemeng word vir ‘n heerlik verfrissende teenverouderingsdrankie. Dit bevat Peptan Kollageen wat die verouderings proses van jou vel vertraag. Dit hou gewrigte en bene gesond en bevorder jou vel se voginhoud met 30%. Omega bevorder jou metabolisme en hou Kolesterol vlakke normaal en gesond. Bevorder jou immuun sisteem. Studies toon dat CLA vet afbreek en spiere soepel hou. Die produk help jou om beter te fokus.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!