Yeshua - Voelgoedwinkel
-83%
, , , , , ,

Yeshua

Beskikbaarheid:

In voorraad


NIKODEMUS  was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.

In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.

R25.00 R149.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 25 Bonuspunte verdien.

Yeshua … Jesus … Seun van God …
Wie was Hy? Wat het Hy gedoen?
Is Hy relevant vir die 21ste eeu?
Is dit die moeite werd om in Hom te glo?

Die vrae en debatte oor Jesus is eindeloos. Hierdie boek is egter nie ’n teologiese verhandeling vol argumente nie. Dis ook nie ’n preek wat mense tot bekering wil oortuig nie. Dis ’n verhaal.

Die verhaal van een man wat ’n ontmoeting met Jesus gehad het. Wat vrae gevra het en antwoorde gekry het. Dis ’n verhaal wat jy nie sal kan neersit voordat jy klaar gelees is nie. Dit  skets ’n unieke prent van die krag en troos wat ’n mens kan vind in ’n verhouding met Jesus.

NIKODEMUS  was ’n intelligente man met ’n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook ’n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk.

In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.

SKU: 9781432204204(W1-18-G05) Kategorieë: , , , , , ,