Wees geestelik taai en jy is ’n wenner! (Selfoonboek) - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Wees geestelik taai en jy is ’n wenner! (Selfoonboek)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Jou bloudruk vir ’n lewe wat saakmaak

Geestelike krag help jou om uit jou foute te leer.

R27.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.

Geestelike krag help jou om uit jou foute te leer.

Jou lewe verloop nie altyd soos jy graag wil hê dit moet nie, maar dit beteken nie dat verandering en probleme jou heeltemal van stryk hoef te bring nie.

Volgens Jannie Putter gee geestelike krag jou die vermoë om uit jou foute te leer sonder dat dit jou heeltemal breek. Dit is daardie stemmetjie in jou agterkop wat jou aanpor om aan te hou en elke keer weer op te staan, al gaan dit hóé moeilik.

Geestelike krag help jou om koelkop te bly in enige situasie sodat jy soos ’n wenner kan dink.

SKU: selfoonboek4 Kategorieë: , , , , , ,