Watter kleur is jou persoonlikheid? (Selfoonboek) - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

Watter kleur is jou persoonlikheid? (Selfoonboek)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Wat is persoonlikheid en waar pas karakter in?

Nadat jy Watter kleur is jou persoonlikheid? gelees het, sal jy weet wie jy is sodat jy jou sterk eienskappe kan laat tel. Jy sal ander mense regtig verstaan en elkeen se unieke kleur in jou lewe verwelkom.

R27.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.

Hoekom sien party mense die glas halfvol en ander nie?

Dalk wonder jy waarom jou baas soms so ongeduldig en kort van draad is of hoekom daardie kollega alles perfek wil doen.
Almal se persoonlikhede verskil, watter een van hierdie is jy:

Gewilde Geel hou van aandag en is optimisties en gewild
Rasende Rooi smag na beheer en is ’n doener
Besliste Blou streef na perfeksie en raak gou pessimisties
Geruste Groen wil die vrede bewaar en is kalm en bedaard

Nadat jy Watter kleur is jou persoonlikheid? gelees het, sal jy weet wie jy is sodat jy jou sterk eienskappe kan laat tel.

En jy sal ook weet hoe om nie in jou swak eienskappe vas te val nie.

Jy sal ander mense regtig verstaan en elkeen se unieke kleur in jou lewe verwelkom.

SKU: 9781432206000 Kategorieë: , , , , ,