Halfvol Halfleeg-waterbottel - Voelgoedwinkel
-23%

Halfvol Halfleeg-waterbottel

Beskikbaarheid:

In voorraad


Die 380 ml herbruikbare waterbottel met ’n vierkantige ontwerp het ’n aanskroefprop en vingergreep sodat jy dit maklik kan hanteer. Dit pas in enige hand-, rug- of skootrekenaarsak vir wanneer jy op pad is winkels toe of werk toe. Dis ook ideaal vir die buitelug – as jy gaan kampeer, fietsry of stap.

R99.00 R129.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.