Vroue wat Glo-tydskrifboek (#1) - Detoks vir die siel (PDF)
-40%
, , , , ,

Vroue wat Glo-tydskrifboek (#1) – Detoks vir die siel (PDF)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Finesse se Vroue wat Glo tydskrifboek bied jou al die inhoud om jou gees te detoks en weer op die regte dinge te fokus, met ʼn luukse, volkleur ontwerp!

R50.00 R83.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 50 Bonuspunte verdien.

Finesse se Vroue wat Glo-tydskrifboek bied jou al die inhoud om jou gees te detoks en weer op die regte dinge te fokus, met ʼn luukse, volkleur ontwerp!

  • Liesel Krause-Wiid deel haar hart oor haar vreugde en pyn, en hoe God nog altyd vir haar gesorg het.
  • Andries Enslin gesels eerlik oor ware geluk, vrees en seerkry, asook wat Jesus sê teenoor wat die wêreld glo.
  • Kry raad van bekendes en kenners oor wanneer jy moeilike besluite moet neem in jou lewe.
  • Lees hoe om struikelblokke in jou geloof te oorkom en om jou emosies op die regte manier te hanteer.
  • Ontdek weer jou geestelikegawes en hoe jy met dit ʼn verskil in ander se lewens kan maak.
SKU: 97811432207410-e Kategorieë: , , , , ,