Vonkelkyk op die lewe [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , ,

Vonkelkyk op die lewe [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Verkneukel jou oor menswees

Hoop is die inspirerende ware verhaal van Lana van Niekerk wat die storie oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker vertel. Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf.

Die swaar wintertye waar hoop verdwyn … maar ook die lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd. Alles kan van jou weggeneem word … behalwe jou hoop.

R36.00 R60.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 36 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Moes jy al die gevreesde woorde hoor: “Dis kanker … ” En die moeilike pad van trauma, onsekerheid en hopeloosheid daarna loop?

Hoop is spesiaal vir jou. Daar waar jy nou swaarkry, en bemoediging nodig het. Of dalk is jy iemand anders se kruk … Hierdie inspirerende ware verhaal is geskryf deur Lana van Niekerk en sy vertel die storie oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker.

Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf. Daar is die swaar wintertye waar hoop verdwyn, wanneer kanker jou wêreld onderstebo draai. Maar daar is ook lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd, die heerlikheid om weer dag vir dag voluit te kan leef.

Gelukkig is ons nooit alleen in hierdie proses van heelword en groei nie – ook al loop jy deur die vuur. Alles kan van jou weggeneem word … behalwe jou hoop

SKU: 9781432201234 Kategorieë: , , , , , , ,