Voel goed, lyk mooi, lief die lewe [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

Voel goed, lyk mooi, lief die lewe [e-Boek]

van Carpe Diem Media Digitaal

62 wenke om gesond te eet, mooi te lyk, fiks te word, én gelukkig te wees

Of jy probeer om gewig te verloor, meer energie wil hê, mooier wil lyk of gelukkiger wil wees, dié deskundige raad en kennis is alles wat jy nodig het.

R77.00 R129.00

As jy die produk koop kan jy 77 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Ons leef nou langer as ooit, maar ons is meer oorgewig, meer uitgeput, meer gespanne, meer depressief en oor die algemeen meer ongesond.

Wat as ’n gesonde lewe – liggaam, verstand en gees – binne jou bereik kan wees?

Die goeie nuus, dit is!

Of jy probeer om gewig te verloor, meer energie wil hê, mooier wil lyk of gelukkiger wil wees, Voel goed, lyk mooi, lief die lewe! kan jou help.

60 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om die beste lewe nog te hê, van binne én van buite, in elke area van jou lewe.

Die inligting wat jy kry, sal jou help om die regte besluite te kan neem om gesond te eet, mooi te lyk, fiks te word én gelukkig te wees!

Voel goed, lyk mooi, lief die lewe! sal jou leer om anders te …
EET – Maak weer vriende met kos, en met die spieël.
VOEL – Pragtig, vol selfvertroue en sexy, van binne én van buite.
OEFEN – Fiksheid is ’n reis waar die eerste treetjie die moeilikste is.
LYK – Teenverouderingstegnieke vir ’n gelukkiger, mooier jy.
LEEF – Wees meer in die oomblik en fokus op wat jy doen.
ONTSPAN – Kry vrede en kalmte in jou gemoed.

’n Nuwe jy is net om die draai!

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!