Verpersoonlike Grimeer sakkie - Voelgoedwinkel
, , ,

Verpersoonlike Grimeer sakkie

van BOO! Klere

R120.00

Die grimeer sakkie kan eintlik vir enige iets gebruik word nie net grimering nie en beste van alles niemand al hom onnodig leen nie want jou naam is daarop.

SKU: boo-008 Kategorieë: , , ,

BOO! Klere

BOO! Klere is n klere reeks vir meisies tussen 10 en 14 jaar wat reeds gewig probleme ondervind en sukkel om mooi klere vir hulle liggaamsbou in 'n gewone winkel te kry.  Ons heg ook 'n boodskap aan die klere reeks dat jy as mens nooit jou persoonlikheid moet probeer verander om in te pas nie!

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!