Super Shine Shampoo 250ml - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Super Shine Shampoo 250ml

van Hannon
Beskikbaarheid:

Uit voorraad


Super blink sjampoe vir normale tot droë en dowwe hare.

R176.00 R195.00

Uit voorraad

‘n Baie sagte reiniging sjampoe vir normale hare wat jou hare ekstra glans gee.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur of chemies behandelde hare.

Aanwysings:

  • Maak hare deeglik nat.
  • Dien ‘n klein hoeveelheid toe in die palm van jou hande.
  • Versprei deur al die hare en kopvel en werk tot ‘n ryk skuim.
  • Spoel deeglik af en herhaal indien nodig.

Aanbevole opknapper:

HANNON SUPER SHINE CONDITIONER.

SKU: 0304SUPSHA/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!