-10%

Super Shine Conditioner 250ml

van Hannon

Super blink opknapper vir normale tot droë en dowwe hare.

R176.00 R195.00

'n Super liggewig opknapper wat sagkens normale tot droë hare voed.

Ontkoek hare onmiddellik.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare.

Laat hare glad en blink.

Aanwysings:

  • Na die sjampoe met die HANNON SUPER SHINE SHAMPOO, dien 'n klein hoeveelheid toe in die palms van jou hande.
  • Masseer dit deur al die hare en kopvel en kam produk deur om tot op punte te versprei.
  • Jy kan onmiddelik afspoel.
SKU: 0305SUPCON/250 Kategorie:

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!