Spa vir die siel [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , ,

Spa vir die siel [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Vroue beleef wisselende emosies en diepgrypende lewensvrae. Hierdie boek is bedoel vir vroue van 18 tot 81 (en ouer) wat graag hulle komplekse binnekant wil verstaan en hanteer. Só maak dit hulle sielkundige en geestelike pad vorentoe oop.

R63.00 R105.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Spa vir die siel bied ʼn lewensreis. Deur ʼn dramatiese sprokie en daaglikse selfdoendinge word jy as vrou gehelp om jou emosies te verstaan en lewenskwessies reg te hanteer.

Oefen ʼn maklike tegniek in wat vir jou werk.

Leer in harmonie met jou diepste binnekant leef. Só kan jy nuut na jouself kyk, drasties verander – en jou ware self ontdek en ontgin.

Hierdie verandering spoel oor na jou persoonlike verhoudings en bring ʼn verdieping in jou verhouding met God as Vader. Jy leer om met God te dans.