Soos sjokolade - Voelgoedwinkel
-70%
, , , , , ,

Soos sjokolade

sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Soos Sjokolade  is soos ’n boks met luukse lekkernye propvol allerlei leesverleidings. Jy kan jou verlustig in onkonvensionele insigte oor als wat belangrik is: die liefde, koffie, werk, verhoudings, nare skoonma’s, vuil wasgoed, mans en kinders, die Skepper, die noodlot, moed hou en uithou …

R25.00 R84.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 25 Bonuspunte verdien.

Dis amptelik: sjokolade het dieselfde positiewe uitwerking op jou gemoed as ’n liefdevolle omhelsing wanneer jy dit nodig het.

Net so maak die regte woorde op die regte tyd jou dag soeter. Soos jy jou spanning afskud met die high wat sjokolade gee, so voer woorde jou ’n wyle weg van als wat moeilik is.

Soos Sjokolade  is soos ’n boks met luukse lekkernye propvol allerlei leesverleidings. Jy kan jou verlustig in onkonvensionele insigte oor als wat belangrik is: die liefde, koffie, werk, verhoudings, nare skoonma’s, vuil wasgoed, mans en kinders, die Skepper, die noodlot, moed hou en uithou …

Kies een van die korter stukke wanneer jy net ’n paar minute vir jouself het.

Net sekondes tot jou beskikking? Lees dan een van die gryp-jou-voor-die-bors aanhalings.

OF JY NOU ALS OP EEN SLAG OPSMUL OF PROE-PROE DIE LEKKERTES UITREK – hierdie woorde is die beste trooskos vir jou siel of iemand anders s’n.

SKU: 9781432204297(W1-18-H07) Kategorieë: , , , , , ,