Soekend na liefde [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Soekend na liefde [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Soms loop jy dit raak op ‘n vreemde plek…

Soekend na liefde bestaan uit twee van Kristel Loots se beste romans – die verhale van Karli en Emma wat jou sal wys dat ware liefde wel bestaan. Karli leer dat die waarheid vrymaak en die liefde ’n menigte sondes kan bedek, en Emma besef dat sy haar skuldlas aan Jesus se voete moet neerlê.

Soekend na liefde is heerlik leesgenot!

R60.00 R100.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 60 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Soekend na liefde bestaan uit twee van Kristel Loots se beste romans – die verhale van Karli en Emma wat jou sal wys dat ware liefde wel bestaan. Karli wil graag ’n man hê wat haar volronde lyf styf sal kan vashou.

Sy wyk uit na die stad en ontmoet baie mans: Pieterjan wat bedagsaam is, Johannes met sy leerbaadjie en motorfiets en die geheimsinnige man wat haar agtervolg. Die lewe stuur haar in ’n rigting waar sy leer dat die waarheid vrymaak en die liefde ’n menigte sondes kan bedek.

Emma, aan die ander kant, smag daarna om iewers te behoort en na die troostende lyfwarmte van Burger Botha. Dit vat haar lank om lief te raak vir haar lyf en te besef dat sy nie haar driedubbele skuldlas self kan dra nie, maar dat sy dit aan Jesus se voete moet neerlê. Dis net daar dat sy vergifnis vir haar sonde kan kry.

Soekend na liefde is heerlik leesgenot!

SKU: 9781432200503 Kategorieë: , , , , , ,