So moet jy bid [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , ,

So moet jy bid [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Praktiese gids met 50 tips vir ’n kragtige gebedslewe

Hoe moet ek bid? Dit is een van die vrae wat mense hulle daagliks afvra. So moet jy bid bied 50 aktuele en praktiese temas wat jou stap vir stap lei om geestelik sterker as ooit te word … of selfs vir die eerste keer uit te vind wat gebed regtig behels.

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Hoe moet ek bid? Dit is een van die vrae wat baie mense hulle daagliks afvra.

Só moet jy bid is jou alles-in-een, maklik-om-te-lees, stap-vir-stap-gebedsgids om al jou vrae oor gebed te beantwoord.

Met 50 aktuele en praktiese temas word jy stap vir stap gelei om geestelik sterker as ooit te word … of selfs vir die eerste keer uit te vind wat gebed regtig behels.

Bennie Mostert – sekerlik dié gebedskenner in Suid-Afrika – beantwoord al jou grootste vrae met vinnige, maklike en reguit antwoorde.

  • Hoe werk gebed?
  • Waar begin ek? Wérk dit ooit?
  • Hoekom werk dit soms nie?
  • Weet God nie reeds wat ons wil hê nie?
  • Waarvoor mag ek bid?

Of jy niks of baie omtrent gebed weet, hierdie boek gaan jou help om ’n nuwe gebedslewe te begin wat jou lewe kan verander!