Slim met jou geld? [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

Slim met jou geld? [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Alles wat jy oor finansies moet weet – een bladsy op ‘n slag!

SLIM MET JOU GELD? sal jou begelei om die regte dinge oor geld te glo sodat jy jou eie welvaart kan skep. Met 52 lesse leer jy alles wat jy oor finansies moet weet, in ’n taal wat jy verstaan. Ons kenner gee kreatiewe idees vir ’n passiewe inkomste en wys jou presies hoe jy slimmer met jou geld kan werk.

 

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

As jy

  • vir die einde van elke maand leef
  • wonder hoe jy eendag met gemak sal kan aftree
  • jou ouers en die regering vir jou finansiële situasie blameer
  • skuldig voel om jou geld te geniet
  • glo dit is onmoontlik om elke maand te spaar
  • twyfel of jy ooit skuldvry sal wees

dan is dit tyd om anders oor jou finansies te begin dink!

SLIM MET JOU GELD? sal jou begelei om die regte dinge oor geld te glo sodat jy jou eie welvaart kan skep.

Met 52 lesse leer jy alles wat jy oor finansies moet weet, in ’n taal wat jy verstaan.

Ons kenner gee kreatiewe idees vir ’n passiewe inkomste en wys jou presies hoe jy slimmer met jou geld kan werk.

SKU: 9781432205997 Kategorieë: , , , , ,