Sinus Support - Voelgoedwinkel
-5%
, , , , , , ,

Sinus Support

van Manna Health Products

Die Manna Sinus Support is spesifiek ontwerp om die simptome van sinus op te klaar en te help om die neusholte te ontblok.

R178.60 R188.00

Dit word vervaardig as ‘n mengsel van bloekom uittreksel; Ganoderma lucidum (Reishi sampioen); and Pelargonium wat vir jou voordele bied soos…
• Hoë vlakke van anti-oksidasie aktiwiteite.
• Verwyder blokasies in die neusholte.
• Anti-virale en anti-inflammatoriese eienskappe wat help om inflammasie te voorkom.
• Bevat GEEN van die algemeen verkrygbare allergene nie; en bevat ook GEEN slegte bymiddels.

Manna Health Products

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!