Sien die son in elke dag [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , , , ,

Sien die son in elke dag [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


As jy voel dat wonderwerke nie meer gebeur nie; is Sien die sonskyn in elke dag beslis die boek vir jou. Uit hierdie verhale leer jy dat wonderwerke steeds gebeur … elke dag! Die boek is saamgestel uit FINESSE-artikels en sal jou opnuut God se krag laat ontdek en ook die wonderwerke in jou lewe laat raaksien.

R42.00 R70.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 42 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Blindes wat kan sien, dowes wat kan hoor, leeus se bekke wat gesluit word … Dis wonderwerke waarvan ons in die Bybel lees en waarop ons almal hoop. Die lewe voel vir ons so gewoon, so sonder hoop.

Ons glo en wil so graag sien … Maar niks gebeur nie. Tot daardie doodgewone dag wat alles verander. In Sien die sonskyn in elke dag word vyftig ware verhale vertel van mense wie se lewens geseën is met ’n wonderwerk.

Vir elkeen het die son vir ’n rukkie gesak in hulle daaglikse bestaan … waarna elkeen kon getuig van God se ongelooflike werk in hulle omstandighede en dat die son tog weer vir hulle geskyn het.

As jy voel dat die lewe saai geraak het en dat wonderwerke nie meer gebeur nie, is Sien die sonskyn in elke dag beslis die boek vir jou. Uit hierdie verhale leer jy dat wonderwerke steeds gebeur … elke dag!

Die boek is saamgestel uit FINESSE-artikels en sal jou inspireer, opnuut God se krag laat ontdek en ook die wonderwerke in jou lewe laat raaksien.

SKU: 9781432200862 Kategorieë: , , , , , , , , ,