fbpx
-11%
, , ,

Seën-armband

van Finesse

Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry! Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!

R197.00 R222.00

Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry!

Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!

Dis pragtig aan jou eie arm en ’n ideale geskenk vir enige vrou ná aan jou!

Die Rhodium-platering sorg vir glans en die unieke vissie-embleme, gebaseer op die verhaal van die vermeerdering van die vissies en broodjies, sal jou heeldag bewus hou van God se seëninge in jou lewe.

Materiaal: Juweliersmetaal (Rhodium platering) wat lyk soos antieke silwer.

Lengte: 22 cm

SKU: fsa Kategorieë: , , ,

Finesse

Ons Nuwe jy vet verbrander is ongelukkig uit voorraad uit. Hier is 'n skakel vir ander vetverbranders wat ons ook verkoop. https://voelgoedwinkel.a.wpstage.net/product-category/gesondheid/verslanking/

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!