Room grimeersakkie - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Room grimeersakkie

van Art de Olivia

Art de Olivia ontwerp unieke produkte, van klere tot huisdekor, in helder kleure wat enige styl komplementeer. Drie oulike meisies met blomme in hulle hare versier die voorkant van die roomkleurige grimeersakkie.

R144.00 R160.00

Die sakkie is van chenille met ‘n zip bo en gewone blokkies lap binne uitgevoer.

SKU: PB1 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Room grimeersakkie”

Daar is nog geen resensies nie.

Art de Olivia

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!