-10%

Platinum leave–in conditioner spray 250ml

van Hannon

Platinum kleur infusie opknapper sproei wat ingelaat word.

R184.00 R205.00

PLATINUM LEAVE IN CONDITIONER is 'n ligte sproei–op opknapper wat spesifiek ontwikkel is om ongewenste geel en koper tone in blonde en grys hare te neutraliseer.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare sowel as neutraal blond en grys hare.

SKU: 1011PLACOND/250 Kategorie:

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika