-10%

PLATINUM Infusion Shampoo 250ml

van Hannon

Platinum kleur infusie sjampoe.

Geskik vir natuurlike hare, sowel kleur behandelde hare.

R184.00 R205.00

PLATINUM INFUSION SHAMPOO is spesiaal geformuleer vir blonde en grys hare.

Die pers mikro pigmente helder en neutraliseer onmiddelik ongewenste geel en koper tone uit, en laat die hare ekstra blink.

Blonde hare word meer platinum in kleur en grys hare ontwikkel 'n pragtige silwer glans.

SKU: 1010PLASHA/250 Kategorie:

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!