Om uit genade te leef - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , ,

Om uit genade te leef

van Struik Christian Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Malan Nel bekende teologieprofessor en skrywer glo oorwinning is eintlik niks anders nie as om uit genade te leef. Dit is nie om alles volmaak reg te kry nie. In hierdie boek kyk hy na verskillende aspekte of perspektiewe van oorwinning: vrede vergifnis diensbaarheid liefde geloof en hoop.

R148.50 R165.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 74 Bonuspunte verdien.

Ons wêreld is vol gebrokenheid en gelowiges spring dit nie vry nie. Hoe leef ons oorwinnend te midde van dinge soos gebroke verhoudings siekte die dood van ’n geliefde skaamte of die teleurstelling van sonde wat ons maar net nie wil los nie?

Malan Nel bekende teologieprofessor en skrywer glo oorwinning is eintlik niks anders nie as om uit genade te leef. Dit is nie om alles volmaak reg te kry nie. Ook nie om minder sonde te hê of te doen as ander mense of om daarin te slaag om op te hou met verkeerde dinge in ons lewe nie want dan veg ons ’n verlore stryd. Dit is eerder om in God se teenwoordigheid te leef en elke dag te ontdek wat dit beteken dat Iemand – ons Vader in Christus – by ons is.

In hierdie boek kyk hy na verskillende aspekte of perspektiewe van oorwinning: vrede vergifnis diensbaarheid liefde geloof en hoop.
Ontdek saam met die skrywer die geheim van oorwinning: Om as gelowiges te leef vanuit ’n liefdesverhouding met ons Vader ’n verhouding wat Hy in Christus herstel het.

SKU: 9781415341155 Kategorieë: , , , , ,

Struik Christian Media

error: Inhoud Is Beskerm!!