Om ʼn man te wees [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-41%
, , , , , , , ,

Om ʼn man te wees [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Gedagtes oor geloof, jou gesin en pa-wees

Die lewe is vol spanning, uitdagings en taai tameletjies. Waar kry jy krag om dit nie net te oorleef nie, maar te oorwin? Met God se hulp en jou eie WIL om voluit te leef en opreg lief te hê as ’n man in Suid-Afrika met issues oor geloof, jou gesin en die wêreld kán jy. Hierdie boek help jou om as leier van jou leefwêreld ’n verskil te maak omdat jy God se pad stap. Deur Sy waarheid kan jy anders wees. Nuut! Suksesvol!

R41.00 R69.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 41 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Gee vir elke man, pa en seun hierdie Vadersdag die boek Om ’n MAN te wees, en help hulle om te word wat God bedoel het hulle moet wees.

Om ’n man te wees is nie maklik nie. Die lewe is vol spanning, uitdagings en taai tameletjies. Waar kry ’n man krag om dit nie net te oorleef nie, maar te oorwin? Met God se hulp en ’n man se eie wil om voluit te leef in jou geloof, gesin en die wêreld, is dit moontlik.

Laat 15 skrywers soos Riekert Botha, Andries Enslin en Jan de Wet jou inspireer om ’n MAN te wees…

  • Om ’n man van jou woord te wees
  • Om jou vrou as geskenk te koester
  • Om ’n pa duisend te wees
  • Om ’n opregte vriend te wees
  • Om jou werk met integriteit te doen
SKU: 9781432203610 Kategorieë: , , , , , , , ,