Normalising Shampoo – 250ml - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Normalising Shampoo – 250ml

van Hannon

Bevogtigende sjampoe vir lang en normale hare.

R176.00 R195.00

‘n Unieke formule, spesiaal vir lang hare.

Ook geskik vir normale hare. Bekamp droë kroeserige punte en olierige wortels. Ideaal vir swemmers.

‘n Sagte, bevogtigende sjampoe wat verlore vog vervang en die proteïen balans herstel.

Reinig sagkens en verwyder dowwe opbou op hare en kopvel vir maksimum glans en sagtheid.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur of chemies behandelde hare. Laat hare hanteerbaar en staties–vry met ‘n gladde sy–agtige skyn.

Aanwysings:

  • Maak hare deeglik nat.
  • Dien ‘n klein hoeveelheid in jou handpalms toe.
  • Versprei regdeur hare en kopvel en skuim goed. Spoel deeglik af.
  • ‘n Tweede sjampoe word aanbeveel.
SKU: 0301NMSHA/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!