'n Skatkis Vol Stories (Sagteband) - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

‘n Skatkis Vol Stories (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Joy Mol is ’n musikant, onderwyser en Sondagskooljuffrou. Sy het ook vir baie jare ’n Goeie Nuus-klub vir die kinders in hulle buurt gehou. Sedert 1978 het sy en haar man, Arnold, al meer as 150 naweek-seminare vir die gesin in Suidelike-Afrika en Europa aangebied. Sy is ’n gereelde spre-ker oor die huwelik, ouderskap, verhoudings en geestelike groei by damesgeleenthede. Sy het drie getroude kinders, Michael en Duane, albei mediese dokters, en Colette, ’n professionele berader in Pennsilvanië

R81.00 R90.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 40 Bonuspunte verdien.

Leer vandag nog vir kleingoed waardevolle lewenslesse sodat hulle die ewigheid aan die voete van die Groot Storieverteller kan deurbring.

Die pragtige en opwindende stories in ’n Skatkis vol stories help jong harte om die “versteekte skatte” in elke storie en die lewe te vind, soos wat dit beteken om vir jou medemens om te gee, eerlik te wees, jou geloof met ander te deel en hoe om die ewige lewe te beërf. Elke verhaal word afgesluit met iets om God voor te dank, asook iets prettigs om te doen of te maak. Die verhale word pragtig afgerond deur die bekoorlike illustrasies van Catherine Groenewald.

’n Skatkis vol stories stel kinders van jongs af bekend aan eeue oue Skrifwaarhede en beginsels wat hulle sal leer om werklik seuns en dogters na God se hart te word.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!