’n Selfhelpgids SEKS [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-20%
, , , , , , ,

’n Selfhelpgids SEKS [e-Boek]

van Carpe Diem Media Digitaal

Hoe kon ek al weer so onnosel gewees het… Met sulke heupe kan niemand my liefhê nie… Ek hoop hy dink ek slaap al vas…

R63.00 R79.00

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Wie van ons ken nie hierdie gedagtes nie? Elke vrou worstel een of ander tyd met die groot 3: hoe goed jy oor jouself voel, wat die syfers op jou skaal sê, en hoe hoog of laag die passie tussen julle brand. Sal dit nie heerlik bevrydend wees as jy van al jou issues oor selfbeeld, gewig en seks ontslae kan raak nie? MAAR JY KAN!

Lorette Dye se selfhelpgidse sal jou help om in net 12 weke goed te voel oor hoe jy lyk, jou kop reg te kry vir jou eie ideale gewig en seks weer te geniet as ’n geskenk van God. Lorette, ’n sielkundige berader, het net die regte antwoorde op jou twyfelvrae. Sy verstaan vrouwees en sal jou stap vir stap begelei na ’n beter JY!

Carpe Diem Media Digitaal

error: Inhoud Is Beskerm!!