Ons leef nou langer as ooit, maar ons lyk en voel ook al hoe ouer en afgerem.
Wat as ’n goed versorgde en stylvolle voorkoms binne jou bereik kan wees?
Die goeie nuus is, dit is!
20 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om mooi te voel en lyk, van binne én van buite. Die inligting wat jy kry, sal jou help om die regte besluite te kan neem om anders te …
VOEL – Pragtig, vol selfvertroue en sexy, van binne én van buite.
LYK – Teenverouderingstegnieke vir ’n gelukkiger, mooier jy.
’n Mooier jy is net om die draai!