’n Gesonder jy [Selfoonboek] - Voelgoedwinkel
-40%
, ,

’n Gesonder jy [Selfoonboek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


21 Wenke om vriende met kos te maak en die eerste treë na fiksheid te neem

As jy probeer om gewig te verloor en meer energie wil hê, is dié deskundige raad en kennis alles wat jy nodig het.

R27.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.

Ons leef nou langer as ooit, maar ons is ook meer oorgewig en oor die algemeen meer ongesond as ooit.

Wat as ’n gesonde lewe – liggaam, verstand en gees – binne jou bereik kan wees?

Die goeie nuus is, dit is!

21 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om gewig te verloor, fikser te word en meer energie te hê. Die inligting wat jy kry, sal jou leer om anders te …
EET – Maak weer vriende met kos, en met die spieël.
OEFEN – Fiksheid is ’n reis waar die eerste treetjie die moeilikste is.

’n Gesonder jy is net om die draai!

SKU: 9781432209438S2 Kategorieë: , ,