Ons leef nou langer as ooit, maar ons is ook meer gespanne en meer depressief as ooit.
Wat as ’n gelukkiger lewe binne jou bereik kan wees?
Die goeie nuus is, dit is!
21 dokters, dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en motiveringsprekers deel praktiese wenke om die beste lewe nog te hê, van binne én van buite, in elke area van jou lewe.
Die inligting wat jy kry, sal jou help om die regte besluite te kan neem om gelukkig te wees! Dit sal jou leer om anders te …
LEEF – Wees meer in die oomblik en fokus op wat jy doen.
ONTSPAN – Kry vrede en kalmte in jou gemoed.
’n Gelukkiger jy is net om die draai!