-10%
, , ,

More Hair Volumising Shampoo – 250ml

van Hannon

Anti–haarverlies, volumegewende sjampoe vir fyn, pap, reguit en dun hare met geen volume.

R176.00 R195.00

'n Sagte reinigingsjampoe vir fyn, pap en natuurlike reguit hare met min of geen volume.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur of chemies behandelde hare.

Reinig, verdik en herstel hare.

Ryk in vitamien B–kompleks, anti–oksidante, gis–ekstrak en liposome (anti–haarverlies asook stimulering van haargroei, herstel van kopvel se natuurlike olie– en proteïen balans).

Laat hare voller en gesonder.

Aanwysings:

  • Maak hare deeglik nat.
  • Dien 'n klein hoeveelheid in jou handpalms toe.
  • Versprei regdeur hare en kopvel en skuim goed.
  • Spoel deeglik af.
  • 'n Tweede sjampoe word aanbeveel.
SKU: 0101MHSHA/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika