-10%
, , ,

More Hair Volumising Mist – 250ml

van Hannon

Haar verdikker, stileer produk vir fyn, pap, reguit en dun hare met geen volume.

R180.00 R200.00

’n Onmiddellike haar verdikkingsmiddel vir fyn, pap en natuurlike reguit hare wat maksimum volume nodig het.

Word geaktiveer deur die hitte van ’n haardroër.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur of chemies behandelde hare.

Voorkom statiese elektrisiteit en gesplete punte.

Laat hare dikker, voller en gesonder vertoon.

Aanwysings:

  • Na sjampoe en opknappering, maak die hare met 'n handdoek droog. Hou die bottel 10cm van die hare af.
  • Spuit maksimum 10 spuite eweredig oor hare, konsentreer op die wortels.
  • Vir langer hare, kam versigtig deur om tot op die punte te versprei.
  • Vir die beste resultate, gebruik 'n warm haardroër om droog te blaas, styl of set soos verlang.
SKU: 0103MHMIST/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika