-10%
, , ,

More Hair Volumising Conditioner – 250ml

van Hannon

Anti–haarverlies, volumegewende opknapper vir fyn, pap, reguit en dun hare met geen volume.

R176.00 R195.00

'n Super liggewig opknapper wat sagkens fyn, pap en natuurlike reguit hare voed.

Ontkoek hare onmiddellik. Verdik en herstel hare.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare.

Ryk in Vitamien B–kompleks, anti–oksidante, gis–ekstrak en liposome (anti–haarverlies eienskappe asook die stimulering van haargroei).

Laat hare glad en blink met baie volume.

Aanwysings:

  • Sjampoe eers met HANNON MORE HAIR VOLUMISING SHAMPOO.
  • Dien 'n klein hoeveelheid in jou handpalms toe (meer vir langer hare).
  • Vryf hande saam en masseer liggies deur al die hare en kopvel.
  • Vir langer hare kam versigtig deur en versprei tot by die punte.
  • Laat in vir 2 minute. Spoel goed af.
SKU: 0102MHCOND/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!