-10%

Liquid Crystal Styling Gel – 250ml

van Hannon

Alle doeleindes stilering produk vir alle haar tipes.

R166.00 R185.00

Vir alle tipes hare. 'n Veelsydige, liggewig stilerings produk wat gebruik kan word vir droogblaas, roller stel, scrunching en vir 'n nat styl voorkoms. Ekstra krul boosters definieer en beheer weerbarstige krulle.

Laat die hare dikker en voller vertoon en voel.

Skakel statiese elektrisiteit uit, wat stilering makliker maak.

Gee baie volume, tekstuur en glans.

Bykomende voordele:

  • Bevogtig jou hare terwyl jy stileer.
  • UV–filter. Thermo beskerming.
  • Borsel maklik deur. Maklik om uit te sjampoe.

Aanwysings:

  • Gebruik op handdoek–droë hare.
  • Dien 'n muntstuk grootte hoeveelheid aan skoon hare (meer vir langer hare).
  • Versprei eweredig deur die hare. Styl, set, diffuse of blaas hare droog soos verlang.
  • Daarna: Vir blywende resultate gebruik saam met die HANNON STYLE FREEZE FRIM HOLD HAIRSPRAY.
SKU: 0401LCGEL/250 Kategorie:

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!