Leer hoe om jou emosies te beheer (Selfoonboek) - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Leer hoe om jou emosies te beheer (Selfoonboek)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Jou bloudruk vir ’n lewe wat saakmaak

Emosies moet bestuur en nie onderdruk word nie.

R27.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.

Emosies moet bestuur en nie onderdruk word nie. Die meeste van ons bestee baie tyd en energie daaraan om ons emosies te ontken, te onderdruk of op ’n verkeerde manier uiting te gee daaraan. Dit kan jou uitput en frustreer en jou verhoudings benadeel.

Lynette Beer sal jou leer hoe om die onbewustelike patrone wat jou saboteer, te herken. As jy weet wat die sondaars is, kan jy daardie negatiewe gevoelens makliker verander of laat vaar.

Met die nodige kennis kan jy ’n groot verskil maak aan jou emosies en jou verhoudings met ander. Moenie toelaat dat jou emosies jou beheer nie, maar beheer jy jou emosies!

SKU: selfoonboek3 Kategorieë: , , , , , ,