Laptop Sleeve Black - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Laptop Sleeve Black

van Leefi Haute Design

Gemaak van 100% natuurlike kurk en sintetiese Baobab leer. Pas 13′ en 15′ skootrekenaars met ekstra spasie voor. Eko-vriendelik.

R846.00 R940.00

Sag maar sterk en met ekstra sagte voering is dit die perfekte item om jou skootrekenaar te beskerm. Gemaak van 100% natuurlike kurk en sintestiese Baobab leer. Daar is ‘n ekstra spasie aan die voorkant vir ekstra items en rekkies aan die binnekant waaraan jou rekenaar ingehak kan word vir meer gerieflikheid. Die Laptop Sleeve is behandel met Scotch Gard en Eko-vriendelik.

SKU: LS_BLK Kategorieë: , , ,

Leefi Haute Design

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika