Jy net beter! [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , ,

Jy net beter! [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


100 antwoorde op vrae oor jou self

Jy, net beter is ’n padkaart vir jou nuwe lewe! Dis propvol nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme sodat jy weer kan leer wat werklik belangrik is. Jy sal leer jou ingesteldheid is óf jou beste vriend óf jou grootste vyand, jou grootste bate óf jou grootste las. Jy het niemand nodig om jou te motiveer nie – jy kan dit self doen!

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Is jy moeg vir jou lewe en uitgekuier met jouself?

  • Bly jou probleme altyd dieselfde?
  • Is jy op soek na inspirasie om jou passie te herontdek?
  • Voel jy vaal en verslete?

Het jy die huppel in jou stap en die woema in jou hart êrens langs die pad verloor?

Wonder jy wie jy is en waarheen jy op pad is?

JOU GROOTSTE UITDAGING IN DIE LEWE: OM DIE BESTE JY TE WEES

En jy kán! Maar dan moet jy weet …

  • dis nóú die tyd vir verandering, vir kop skoonmaak en om jou hart te ondersoek
  • hoe om jou gedagtes te vernuwe en waar om opnuut lewenswysheid  te verkry
  • wat die geheim is om jou lewe te detox en balans te vind
  • op watter maniere jy jou verhoudings kan herstel
  • wat jy kan doen om suksesvol te wees en geldslim te word
  • jy kan weer ontdek waaroor jy passievol voel – en dit uitleef.

Jy, net beter is ’n padkaart vir jou nuwe lewe! Dis propvol nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme sodat jy weer kan leer wat werklik belangrik is. Jy sal leer jou ingesteldheid is óf jou beste vriend óf jou grootste vyand, jou grootste bate óf jou grootste las. Jy het niemand nodig om jou te motiveer nie – jy kan dit self doen!

Hierdie eerlike gids begelei jou aan die hand van 100 stukke om jou eie beste vriendin, berader, leefstyl afrigter en sielkundige te wees. Jy, net beter is die ultimate selfhelpboek wat alles aanspreek wat die geluk uit jou lewe steel.

Maar wees gewaarsku: Hierdie boek sál jou lewe verander!

SKU: 9781432202781 Kategorieë: , , , , , , ,