JY IS GOED GENOEG (BEDERFPAK) - Voelgoedwinkel
-85%

JY IS GOED GENOEG (BEDERFPAK)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Baie ma’s voel skuldig omdat hulle alles perfek reg wil doen.

Maar om ’n perfekte ma te wees is nie moontlik nie. Dit is onnodig om jouself met ander vroue, en veral met ander ma’s, te vergelyk. Kinders het ook glad nie ’n perfekte ma nodig nie, hulle het net ’n ma nodig wat goed genoeg is. Leer eerder om ’n ma te wees sonder verwagtinge, voorwaardes en veral sonder skuldgevoelens. Jy sal soveel gelukkiger wees.

R49.00 R323.00

In voorraad

E-Finesse Voelgoed Tydskrif Volume 6 Uitgawe 3

R49.00
e-FINESSE - jou voelgoed tydskrif in digitale formaat! ’n Tydskrif is jou vriendin. Die internet jou virtuele wêreld. Tydskrifte bekoor en die internet daag jou uit. En ons hou van albei! Dit is hoekom jou gunsteling tydskrif, FINESSE, deesdae ook aanlyn beskikbaar is. Dit is ideaal as jy meer tyd voor jou rekenaar deurbring as op jou rusbank. Die perfekte oplossing vir almal wat vinnig leef. En dit is spesiaal vir jou vriendin, sussie of dogter wat in vreemde lande woon en smag na inspirasie in AFRIKAANS

In voorraad

Foute wat (selfs oulike) ma's maak! [e-Boek]

R109.00

Foute wat (selfs oulike) ma’s maak

se bedoeling is nie om liefdevolle ma’s wat hulle bes probeer maar nie perfek is nie, te laat skuldig voel nie. Inteendeel, jou kinders het nie ’n perfekte ma nodig nie, net een wat goed genoeg is!

In voorraad

Goed genoeg is perfek [Oudioboek]

R79.00
Met soveel rolle om te vervul, kan dit soms voel asof die lewe jou in alle rigtings trek. Baie ma’s voel skuldig omdat hulle alles reg wil doen. Jou kinders het glad nie ’n perfekte ma nodig nie, hulle het net ’n ma nodig wat goed genoeg is.

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 49 Bonuspunte verdien.