Jou laaste selfhelp boek ooit [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

Jou laaste selfhelp boek ooit [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


In Jou laaste selfhelpboek ooit! sal jy leer hoe om jou doelwitte te bereik, asook watter projekte die moeite werd is om na te streef, hoe om hulle te stel en hoe om jou eie projekleier te wees. ST Potgieter praat in hierdie boek prontuit oor die dood en ’n nuttelose lewe, die krag van nee sê en die belangrikheid om jouself te bly.

R59.00 R98.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 59 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Baie mense swoeg hulle hele lewe lank om bo uit te kom of om besittings bymekaar te maak net om te besef dis nie waaroor sukses of rykdom gaan nie.

Dikwels besef hulle dit ook te laat. Het jy al ooit gewonder wat word van al jou besittings, drome, bekommernisse en probleme wanneer jy doodgaan?

ST Potgieter praat in Jou laaste selfhelpboek ooit! prontuit oor die dood en ’n nuttelose lewe, die krag van nee sê en die belangrikheid om jouself te bly.

Jy sal presies leer hoe om jou doelwitte te bereik, asook watter projekte en doelwitte die moeite werd is om na te streef, hoe om hulle te stel en hoe om jou eie projekleier te wees.

Kyk opnuut na waar jy nou is, waar jy wil wees en waarheen jy gaan. Hierdie is ’n opwindende manier om jouself beter as ooit te leer ken. Begin dit met Jou laaste selfhelpboek ooit!

SKU: 9781432202217 Kategorieë: , , , , ,