Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , , ,

Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Leer by Jesus om uitsonderlik te wees en jou wêreld te verander

Dié boek stel jou bekend aan Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie, sodat jy – soos Hy – die wêreld ‘n beter plek kan maak.

R43.00 R72.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 43 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Twee kreatiwiteitskenners, een teoloog en hierdie uitsonderlike boek stel jou bekend aan Jesus, die Man wat jy ken en tog nie ken nie, die Jesus wat die wêreld verander het met sy misterieuse sleutel to sukses, die X-faktor… As jy die geheim vir ’n suksesvolle lewe kon koop, sou jy waarskynlik alles wat jy het daarvoor gee.

Dié boek waarborg nie sukses nie, maar sal jou bekendstel aan Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie, sodat jy – soos Hy – die wêreld ’n beter plek kan maak. Alles wat ons van Jesus kan ontdek, is in die Evangelies, maar ons sien dit nie altyd raak nie. Ontdek jy kan …

  • waardes hê soos Jesus
  • omgee soos Jesus
  • kreatief wees soos Jesus
  • doen soos Jesus
  • motiveer soos Jesus
  • onderrig soos Jesus
  • probleme oplos soos Jesus
SKU: 9781432201890 Kategorieë: , , , , , , , ,