Ja Here [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Ja Here [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Die getuienisse en verhale in hierdie boek laat ‘n mens weer dink: Ek is reg” vir wat voorlê na die dood of “Ek moet regmaak”.”

R43.00 R72.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 43 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Die twee belangrikste woorde wat jy ooit sal sê:  Ja, Here!

Isak Burger se trefferboeke oor 5 minute voor en ná die dood het al oor die 120 000 eksemplare verkoop en duisende mense aan die hart gegryp deur die één vraag te beantwoord waaroor die meeste van ons wonder:
wat gebeur as mens sterf?

Die antwoorde op dié vraag het gelei tot wonderlike, lewensveranderende getuienisse.
Briewe, fakse en e-posse het al van oraloor ingestroom … hartroerende verhale. Lees nou self die treffende verhale van …

  • God se genade, selfs teenoor die ‘grootste’ sondaar.
  • vrede en berusting wat mense kry deur die waarheid.
  • verligting wanneer ons antwoorde op ons vrae kry.
  • die groot vreugde wanneer mense “Ja” sê.
  • gelowiges wat nou na die hemel kan uitsien.

Wanneer jy hierdie getuienisse lees word jy herinner of besef jy dalk vir die eerste keer:  ‘Ek is reg’ vir wat voorlê aan die anderkant, of ‘Ek moet regmaak’

SKU: 9781432201302 Kategorieë: , , , , , ,