Israel-reeks 11: Hooglied [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , ,

Israel-reeks 11: Hooglied [e-Boek]

van Lux Verbi

Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim – ‘n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ‘n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.

R198.00 R220.00

As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim – ‘n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ‘n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!